Die supermarkte Shoprite, Checkers, Usave en OK Foods het ontbytpapprodukte van Heartland Foods willekeurig van hulle rakke verwyder oor onakkurate voedingsetikettering.
Lees ook: Leo Brent Bozell III is amptelik aangestel as Amerikaanse ambassadeur in SA
Klante wat die produkte gekoop het, kan die produkte terugneem na die winkel om hulle geld terug te kry. ’n Bewys van betaling is nie nodig nie en oopgemaakte produkte sal ook aanvaar word.
Die volgende produkte is van die rakke af verwyder:
Corn Flakes (Morning Mills, Ubrand, Housebrand, Ritebrand, OK Foods)
Bran Flakes (Morning Mills, Housebrand, Ritebrand)
Muesli (Morning Mills, Ubrand)
Instant Oats (Morning Mills)
Multi Grain Flakes (Heartlands)
Crunchy Flakes (Heartlands)
Wheaty Flakes (Heartlands)
Granola (Heartlands)
Corn Flakes (Heartlands)
Bran Flakes (Heartlands)
Bron: Shoprite
Lees ook: Leo Brent Bozell III is amptelik aangestel as Amerikaanse ambassadeur in SA





