Kleuter verdrink in kanaal

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

NOORD-KAAP. – Die liggaam van ‘n kleuterseun (3) is Maandag deur Uptington se soek-en-reddingseenheid uit ‘n kanaal in Alheit gehaal.

Sers. Omphile Masegela sê die kleuter het Sondag in die kanaal verdrink, nadat daar gesien is hy speel in die gebied.

‘n Geregtelike doodsondersoek is deur die Kakamas-polisie geopen.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief