VRYSTAAT. – André Smith (70), wat as vermis aangemeld was, is gevind en is veilig terug by die versorgingsoord waar hy ‘n inwoner is.
Sers. Mahlomola Kareli sê die omstandighede van die gebeure word ondersoek.
Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





