Drie strande in Durban gesluit oor hoë vlakke van e-coli

Lees ook :

Drie strande in Durban gesluit oor hoë e-coli vlakke fotokrediet: Canva

DURBAN. – Die eThekwini-munisipaliteit het aangekondig drie strande is in Durban gesluit oor hoë vlakke van e-coli in die water.

Lees ook: eThekwini-munisipaliteit sluit sekere strande in Durban

Ansteys-strand se water het ‘n e-coli-vlak van 4352 en Doonside-strand ‘n Eecoli-vlak van 6488.

Reunion-strand het ‘n lesing van 19863 getoets.

Die strande is tot verdere kennisgewing gesluit.

Bronne: eThekwini munisipaliteit

Lees ook: eThekwini-munisipaliteit sluit sekere strande in Durban

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief