Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n kouefront voorspel wat Woensdag in die suide van die land gaan begin.
Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds
Reën is vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KZN voorspel.
Dit is onbekend hoe lank die kouefront sal voortduur. Hierdie voorspelling volg ná ‘n erge kouefront verlede week oorstromings veroorsaak het wat tot die dood van meer as 80 mense in die Oos-Kaap gelei het.
Bronne: SAWD
Lees ook: Dodetal in Oos-Kaap styg steeds





