Kortverhale wat jou hart roer en jou siel voed.Van skaterlag tot stilte tyd – Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale neem jou op ’n reis van inspirasie, geloof en hoop. Hierdie unieke bundel bevat stories van geliefde skrywers én opkomende stemme wat deelgeneem het in LUCA se kortverhaal kompetisie.
Uiteenlopende stemme. Een boodskap van lig: Stories vir die siel: Inspirerende kortverhale – Verskeie skrywers
#StoriesVirDieSiel #LUCA #Inspirasie #Kortverhale #Hoop #Lig #Geloof
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kortverhale is stories vir die siel





