Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms en moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap vir vandag uitgereik.
Lees ook: Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing
Reën is vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, KZN, Oos-Kaap, Mpumalanga en Limpopo voorspel.
Die weerdiens herinner die publiek daaraan om lopende water te vermy. Mense word aangemoedig om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing





