Nadoodse ondersoek vir atleet wat ná halfmarathon sterf

Lees ook :

Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word op atleet wat sterf ná ineenstorting by half marathon fotokrediet: Canva

LONDEN, ENGELAND. – ‘n Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word op die atleet, Kory Russel, wat Sondag by die eindpunt van die Royal Parks-halfmarathon in Londen ineengestort het.

Lees ook: Zoë Wicomb (76) oorlede

Russel het aan die einde van die halfmarathon ineengestort en het spesialis mediese behandeling op die toneel ontvang. Hy is daarna na ‘n hospitaal vervoer waar hy oorlede verklaar is.

‘n Woordvoerder van Royal Parks Half het gister bevestig dat ‘n nadoodse ondersoek uitgevoer sal word om die oorsaak van Russel se dood te bepaal.

Bronne: Metro, Daily Mail, The Mirror

Lees ook: Zoë Wicomb (76) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief