Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir vandag vir KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo uitgereik.
Lees ook: Reën vir môre en Dinsdag voorspel
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael en weerlig. Die weerdiens waarsku dat bestuur moeilik sal wees.
Die publiek word herinner om lopende water te vermy en om nie onder bome te skuil wanneer weerlig ondervind word nie. Mense word gevra om die weer vir enige verandering dop te hou.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën vir môre en Dinsdag voorspel





