Die Suid-Afrikaanse weerdiens het warm, ongemaklike weer vir dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap vir vandag voorspel.
Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik
Temperature kan vandag tot die hoë 30’s in die Weskus en Kaapse Wynlande, asook die Kamiesberg-munisipaliteit styg.
Mense word gewaarsku om versigtig te wees vir hipertermie en sonsteek.
Bron: SAWD
Lees ook: Oranje vlak 5-waarskuwing vir erge donderstorms uitgereik





