Persoon van belang in skietery by universiteit gaan vrygelaat word

Lees ook :

Persoon van belang in skietery by universiteit gaan vrygelaat word fotokrediet: Canva

VSA. – ‘n “Persoon van belang” wat in aanhouding geneem is vir ‘n skietery by die Brown-universiteit in die VSA, gaan vrygelaat word.

Lees ook: 11 dood in massaskietery

Kol. Oscar Perez, polisiehoof, het daarop gewys daar is nie genoeg bewyse om die persoon aan te kla nie en die Rhode Island-prokureur, genl. Peter Neronha, het gesê die bewyse “dui in ‘n nuwe rigting”.

Twee mense is dood en nege mense is beseer nadat ‘n gewapende verdagte Saterdag in ‘n klaskamer by die universiteit begin skiet het.

Daar was al 389 voorvalle van massaskietery in die VSA vanjaar.

Bronne: BBC, USA Today, CNN

Lees ook: 11 dood in massaskietery

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief