Amor sê ‘Ja’ vir Marius

Lees ook :

Foto: Amor Vittone

Amor Vittone het gisteraand haar verlowing aan Marius van Biljon bekend gemaak.

Vittone het die afgelope tyd familiefoto’s op sosiale media gedeel – onder meer toe sy haar en Marius se verhouding bekend gemaak het, van die afgelope vakansie en van Jordan se 22ste verjaardag op 16 Januarie.

Nuusflits wens die paartjie geluk toe.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief