Brekende Nuus

Jou sakekonferensies verloop glad by die Horseshoe Motel

Jou sakekonferensies sal glad verloop by die Horseshoe Motel, waar jy al die nodige toerusting sal kry, mét verversings. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Die Horseshoe Inn help om jou spesiale dag onvergeetlik te maak