Fase 2-beurtkrag is tot verdere kennisgewing ingestel nadat fase 4 tot vanoggend 05:00 van krag was.
Die volgende opdatering oor die elektrisiteitsituasie sal Dinsdag (vandag) deur Eskom gemaak word.

Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: