Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,823 — Tuesday 25 February 2025

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,823 op Tuesday 25 February 2025.

Foto: SASSA
Afrikaans

Sassa-kaartruildatum verleng

25 February 2025

Ontvangers van Sassa-toelae het nou tot 20 Maart om die goue Sassa-kaart met die swart Posbankkaart te laat vervang. Die aanvanklike afsnydatum was 28…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Man in straat in kop geskiet

25 February 2025

VRYSTAAT. – Calvin Johnson (50) van Heidedal is Sondag omstreeks 18:00 in Dr. Belcherstraat in die kop geskiet, waarna hy oorlede is. Sers. Mahlomola…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Vrouestudente beroof en verkrag

25 February 2025

LIMPOPO. – Agt vrouestudente is Saterdag, net na 23:00 op ‘n kollege-kampus in hulle woonplek in Bolobedu deur ‘n gewapende verdagte oorval, waarna vier…