Brekende Nuus
Afrikaans

Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis

Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis

fotokrediet: Canva
Ontvoerde sakeman gered, verdagte in hegtenis fotokrediet: Canva

JOHANNESBURG. – ’n Portuguese sakeman wat op 11 Maart vir ’n losprys ontvoer is na hy ’n werknemer in Rewlatch afgelaai het, is gisteroggend in Westdene gered.

Lees ook: Waarskuwing uitgereik oor donderstorms

‘n Verdagte, ’n Zimbabwiese burger, is in hegtenis geneem.

 Die ondersoek na die ontvoering is steeds aan die gang en nog verdagtes sal na verwagting in hegtenis geneem word.

Die verdagte Zimbabwiër sal volgende week in die hof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Waarskuwing uitgereik oor donderstorms