Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofprys vir April aangekondig

Brandstofprys aangekondig vir April

fotokrediet: Canva
Brandstofprys aangekondig vir April fotokrediet: Canva

Die amptelike brandstofprys vir April is bekend gemaak.

Lees ook: Brandstofprys daal waarskynlik in April

Die prys van 93-oktaan petrol sal met 58 sent per liter daal en die prys van 95-oktaan petrol met 72 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel sal met 83.80 sent per liter daal, terwyl 0.005%-diesel 85.80 sent per liter minder sal kos.

Die prys sal môre (2 April) amptelik aangepas word.

Bronne: Departement van Minerale Hulpbronne en Energie

Lees ook: Brandstofprys daal waarskynlik in April

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].