Powerball uitslae vir 1 April 2025
Boerpotte: Powerball: R90 miljoen PowerBallPLUS: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 06, 12, 13, 36 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 13, 17, 27, 37, 50 PowerBall: 12…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,858 op Tuesday 1 April 2025.
Boerpotte: Powerball: R90 miljoen PowerBallPLUS: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 06, 12, 13, 36 PowerBall: 07 PowerBallPLUS: 13, 17, 27, 37, 50 PowerBall: 12…
Om van kos te vas, is een van die gesondste dinge wat ‘n mens vir jou liggaam kan doen. Gaan lees gerus bietjie op…
Die amptelike brandstofprys vir April is bekend gemaak. Lees ook: Brandstofprys daal waarskynlik in April Die prys van 93-oktaan petrol sal met 58 sent…
OOS-KAAP. – ‘n Vrou (33) is Saterdagaand omstreeks 21:00 deur die venster van ‘n huis in haar dy geskiet toe ongeveer 200 stuks vee…
VRYSTAAT. – André Venter (70) is sedert Sondag van sy tuiste in ‘n versorgingsoord in Watkeystraat, Bloemfontein vermis. Hy het grys hare, blou oë…
GAUTENG. – ‘n Zambabwiese burger (27) het Maandag op beskuldiging van ses moorde en vyf poging-tot-moordsake op gemeenskapspatrolleerders, asook roof met verswarende omstandighede, in…
Deur Le Roux Schoeman vir Kerkbode Die NG Kerk in Namibië het op 20 Maart tydens ’n sinodesitting in Windhoek ’n besluit geneem om…
Vanaand se Powerball-boerpot staan tans op R90 miljoen. Dit volg na die Powerball-boerpot vir weke nie gewen is nie. Lees ook: Powerball uitslae vir…
ROME. – ’n Ondersoek is ingestel na 17 Tesla-voertuie by ‘n Tesla-agentskap in Rome in ‘n brand beskadig is. Lees ook: Elon Musk kritiseer…
NOORDWES. – Te danke aan samewerking van die polisie en veiligheidsmaatskappye is ‘n beweerde kapingsindikaat Vrydag op ‘n plaas in Ventersdorp blootgelê. Kol. Adéle…