Brekende Nuus
Afrikaans

Polisieduikers vind agterkant van VW Polo

CENTURION. – Die SAPD het bevestig dat dele van ‘n voertuig gevind is, moontlik dié waarin die oorlede konstabels gereis het.

Lees ook: Polisie fokus soektog op VW Polo na liggame van polisiekonstabels gevind is

Die voorste en agterste modderskerm van ‘n voertuig is gevind en dit is as ‘n VW Polo geidentifiseer.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.

Die polisie het bevestig die voertuig wat in die water gekry is behoort aan die drie konstabels.

Lees ook: Polisie fokus soektog op VW Polo na liggame van polisiekonstabels gevind is