Brekende Nuus
Afrikaans

Verskeie mense in ontploffing in Rome beseer

Verskeie mense beseer in ontploffing in Rome

fotokrediet: X
Verskeie mense beseer in ontploffing in Rome fotokrediet: X

ROME, ITALIЁ. – Sowat 21 mense is vanoggend in ’n ontploffing by ’n vulstasie in Rome beseer.

Lees ook: Verskeie mense beseer in mesaanval by winkelsentrum in Finland

Volgens ooggetuies was daar ’n aanvanklike ontploffing en ’n tweede groter ontploffing toe die polisie en brandweermanne op die toneel aangekom het.

Agt polisiebeamptes en een brandweerman is in die tweede ontploffing beseer.

Nooddienste is steeds besig om die brand te probeer blus.

Bronne: The Independent, The Mirror, The Express, X

Lees ook: Verskeie mense beseer in mesaanval by winkelsentrum in Finland