Powerball uitslae vir 4 Julie 2025
Boerpotte: Powerball: R51 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 15, 16, 22, 30, 32. Powerball: 07. PowerBall Plus: 09, 14, 28, 39, 46. Powerball: 10. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,952 op Friday 4 July 2025.
Boerpotte: Powerball: R51 miljoen PowerballPlus: R3 miljoen Uitslae: PowerBall: 15, 16, 22, 30, 32. Powerball: 07. PowerBall Plus: 09, 14, 28, 39, 46. Powerball: 10. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
GAUTENG. – Die polisie is tans op ‘n aktiewe misdaad-ontploffingstoneel in Slovo Park, Springs, waar vyf huise beskadig is. Twee persone is beseer, van…
GAUTENG. – ’n Vrou is ernstig beseer nadat sy glo vanoggend (Vrydag) net voor 11:00 in ‘n beweerde selfdoodpoging van die Atterbury-brug oor die…
OOS-KAAP. – ’n Bejaarde vrou (102) is Woensdagnag in die Bawa-lokasie buite Butterworth vermoor. Die polisie het ’n soektog na die verdagte(s) wat vir…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het ‘n beloning van R100 000 uitgeloof ná verskeie skietvoorvalle Donderdag op verskillende plekke in Mitchells Plain. Vyf persone…
INDIЁ. – Altesaam 63 mense is oorlede nadat swaar, aanhoudende reën sedert verlede week in Indië voorgekom het. 26 van die mense het in…
Bespreek die Horseshoe Motel vir jou sakekonferensie en wees verseker dit sal glad verloop. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gesin van vier, onder wie ‘n 15-jarige tiener, is Donderdagaand omstreeks 20:00 in ‘n enkelvoertuigongeluk op die N3 naby Leeurivier beseer.…
GAUTENG. – Divann Lamprecht, ‘n gr. 11-leerling van Hoërskool Kempton Park, is Donderdagoggend oorlede, waarna sy organe geskenk is. Hy en Johann Lamprecht, sy…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor verskeie kouefronte wat vanaf Vrydag tot Sondag ’n impak op die Wes-Kaap gaan het. Een kouefront…