Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwings oor gevaarlike deinings uitgereik

Waarskuwings uitgereik oor gevaarlike deinings

fotokrediet: SAWD
Waarskuwings uitgereik oor gevaarlike deinings fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag oor gevaarlike deinings uitgereik. ’n Geel vlak 2-waarskuwing vir gevaarlike deinings is uitgereik vir die kusgebiede van die Noord-Kaap en Wes-Kaap.

Lees ook: Nuwe Temu-pakhuis maak in SA oop

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir gevaarlike deinings is ook vir die kus van die Oos-Kaap uitgereik.

Die waarskuwings is geldig tot Saterdag.

Koue, nat weer word ook vir vandag in die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Nuwe Temu-pakhuis maak in SA oop