Brekende Nuus

Wat is Flavour Festival?

Flavour Festival = ’n Fees vir Fynproewers!

Aangebied deur Beefmaster Group en Malu Pork – dis ’n voldag kos-, drank- en leefstylfees soos geen ander nie!

 Wat kry jy met jou kaartjie?

  •  Eindelose proe van top plaaslike verkopers
  •  Proeglas, bord & geskenksakkie
  • Lewendige musiek van Demi Lee Moore, Christof van der Berg en meer
  •  Energieke MC: Shandor Potgieter
  •  Gesinsvriendelik & propvol pret!

Machau River Resort | 9 Augustus 2025

 Kry jou kaartjie op iBeef.co.za

*ADVERTENSIE

Lees ook: Dis amper tyd vir die Flavour Festival!