Brekende Nuus
Afrikaans

Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir vandag vir swaar donderstorms met moontlike oorstromings vir Gauteng en Mpumalanga uitgereik.

Lees ook: Laaste boot van flottielje ook gekeer

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind is vir dele van KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik, sowel as ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind en deinings vir die Wes-Kaap en Oos-Kaap.

Bronne: SAWD

Lees ook: Laaste boot van flottielje ook gekeer