Daily lotto uitslae vir 6 Oktober 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 05, 10, 22, 27, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,046 op Monday 6 October 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 05, 10, 22, 27, 36 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
EVEREST. – Die 200 bergklimmers wat Vrydagaand as gevolg van ‘n sneeustorm op die berg Everest gestrand is, is steeds op die berg vasgekeer…
Altesaam 18 plaasaanvalle is gedurende September 2025 in Suid-Afrika aangemeld. Niels Nilsson van die statisgroep SA vir landelike veiligheid het ‘n verslag van die…
KAAPSTAD. – Volgens Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie sal beplande onderhoud tussen 7 en 10 Oktober watertoevoeronderbrekings in die stad veroorsaak.…
INDONESIЁ. – Die dodetal het tot 54 gestyg ná ‘n skool in Indonesië verlede week ineengestort het. Altesaam 13 persone word nog vermis. Lees…
OOS-KAAP. – Shervago Hanse (29) het glo Saterdag per ongeluk ‘n kleuter (2) tydens ‘n argument by ‘n huis in Albatrosstraat, Reservoir Hills, Despatch,…
VRYSTAAT. – ‘n Man (32) van Iona-plaas is op beskuldiging van moord op sy vrou (36) deur die Ficksburg-polisie in hegtenis geneem. ’n Ysterstaaf…
VK. – Die bekende skrywer en joernalis, Dame Jilly Cooper, is gister in die ouderdom van 88 oorlede nadat sy geval het. Lees ook:…
WES-KAAP. – Die Hugenote-tonnel op die N1 is sedert Vrydagaand omstreeks 23:30 weens skade aan infrastruktuur vir verkeer gesluit toe ‘n bus in die…
OEKRAÏNE. – Vyf mense, insluitend ‘n meisie (15), is oorlede ná Rusland Oekraïne oornag met vuurpyle en hommeltuie aangeval het. Lees ook: Vier dood,…