Brekende Nuus
Afrikaans

Indiese vlieënier dood in ongeluk by lugskou

Indiese vlieënier dood in ongeluk by lugskou

fotokrediet: X
Indiese vlieënier dood in ongeluk by lugskou fotokrediet: X

INDIË. – ‘n Indiese vegvlieënier is dood tydens ‘n vertoning op die laaste dag van ‘n lugskou in Dubai.

Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt

Die Indiese lugmag het hulle medelye met die vlieënier se familie uitgespreek.

‘n Ondersoek is begin om die oorsaak van die ongeluk vas te stel.

Bronne: BBC, Fox News, LBC

Lees ook: Man in kritieke toestand nadat giftige duisendpoot hom byt