Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir week voorspel

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die week voorspel.

Lees ook: Rob Reiner se seun in hegtenis vir moord

Reën en moontlike donderstorms is vir Dinsdag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en Gauteng voorspel.

Reën is vir Woensdag vir die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Wes en Gauteng voorspel.

Donderdag kan dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Gauteng reën te wagte wees.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWS

Lees ook: Rob Reiner se seun in hegtenis vir moord