Brekende Nuus
Afrikaans

Rob Reiner se seun in hegtenis vir moord

Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis
fotokrediet: X
Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis fotokrediet: X

LOS ANGELES, VSA. – Nick Reiner, die seun van die regisseur en akteur Rob Reiner, en sy vrou Michele Singer, is in hegtenis geneem vir hulle moorde.

Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis

Die polisie het gesê hy is ‘n verdagte in die saak, maar dat geen verdere inligting nou vrygestel gaan word nie.

Volgens plaaslike media het die egpaar se jongste dogter op haar ouers se liggame afgekom. Die egpaar is glo met ‘n mes aangeval.

Bronne: BBC, CBS News, The Independent

Lees ook: Bekende akteur/regisseur Rob Reiner en sy vrou dood gevind in hulle huis