Brekende Nuus
Afrikaans

Leerder van Krugersdorp sterf vermoedelik aan hartaanval

'n Leerder van Hoërskool Noordheuwel het vermoedelik aan 'n hartaanval gesterf.

Foto: Hoërskool Noordheuwel
Foto: Hoërskool Noordheuwel

GAUTENG. – Chanzel Kruger, in 2023 ‘n gr. 8-leerling aan Hoërskool Noordheuwel in Kugersdorp, se afsterwe is deur die skool bekendgemaak.

Volgens die plasing is sy vermoedelik aan ‘n hartaanval oorlede.

Boodskappe van medelye stroom op die skool se Facebook-blad in.