Shelley Point-hotel kort na opknappingswerk in vlamme
Brandbestryders van omliggende areas moes help om die vlamme te beveg.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,403 op Tuesday 2 January 2024.
Brandbestryders van omliggende areas moes help om die vlamme te beveg.
'n Matrikulant van Hoërskool Noordheuwel is stabiel maar steeds kritiek na 'n gru-ongeluk op 17 Desember 2023.
Volgens berigte het die botsing teen ’n hoë snelheid plaasgevind.
Die jongste ma wat in KZN geboorte geskenk het, is 14 jaar oud.
In die video kan gesien word hoe een man bo-op ’n ander een se rug staan en aan ’n verkeerslig peuter.
Fase 2 en 3 sal beurtelings geld totdat Eskom verdere aankondigings maak
Slegs tien minute nadat ’n tsoenami-waarskuwing deur Japan se meteorologiese afdeling uitgereik is, het die eerste golwe van 1,2 m hoog die kus getref.
Twee persone is dood en sewe beseer toe 'n bakkie gerol en hulle uitgeslinger is.
'n Trok het Maandag gerol en aan die brand geslaan. Die bestuurder is ernstig beseer.
'n Leerder van Hoërskool Noordheuwel het vermoedelik aan 'n hartaanval gesterf.