Brekende Nuus
Afrikaans

Minstens 112 persone dood in Chile-brande

Brandbestryders probeer steeds om die brande onder beheer te bring.

Minstens 112 mense oorlede na brande in Chile

fotokrediet: Canva
Minstens 112 mense oorlede na brande in Chile fotokrediet: Canva

Lees ook: Hoethi-rebelle wil weerwraak neem na VSA-VK-aanval

VINA DEL MAR, CHILE. – Minstens 112 mense is dood en 200 is vermis na massiewe wegholveldbrande in Chile.

Die brande het oor die naweek begin tydens ’n hittegolf met temperature tot 40°C. Brandbestryders veg steeds teen die vlamme.

Verskeie woonbuurte in die stad is vernietig. Die dodetal sal na verwagting styg soos die rommel deursoek word.

Bronne: The Independent, BBC, EWN

Lees ook: Hoethi-rebelle wil weerwraak neem na VSA-VK-aanval