Brekende Nuus
Afrikaans

Vandag is laaste dag om te registreer om te stem – OVK

Mense wat verhuis het, sal moontlik ook moet herregistreer om te stem.

Vandag is die laaste dag om te registreer om te stem – OVK

fotokrediet: Canva
Vandag is die laaste dag om te registreer om te stem – OVK fotokrediet: Canva

Lees ook: Donderstorms, brandgevaar en hittegolf voorspel vir verskeie provinsies

Die OVK het gewaarsku vandag is die laaste dag om te registreer om in die 2024-verkiesing te kan stem. Dit is ook die laaste dag om jou registrasiestatus uit te vind.

Mense wat verhuis het, sal moontlik ook moet herregistreer om te stem.

Die herinner van die OVK volg slegs ’n paar dae na president Cyril Ramaphosa aangekondig het die verkiesing sal op 29 Mei plaasvind.

Mense wat moet registreer om te stem, kan die webtuiste registertovote.elections.org.za besoek of die plaaslike munisipaliteitkantoor van die OVK.

Bronne: IOL, Daily Maverick, SA People

Lees ook: Donderstorms, brandgevaar en hittegolf voorspel vir verskeie provinsies