Powerball uitslae vir 23 Februarie 2024
Boerpotte: PowerBall: R40 miljoen PowerBall Plus: R26 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 03, 19, 22, 35, 38. Powerball: 17. PowerBall Plus: 14, 22, 27, 38, 46. Powerball: 14. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,455 op Friday 23 February 2024.
Boerpotte: PowerBall: R40 miljoen PowerBall Plus: R26 miljoen Daily lotto: R750 000 Uitslae: PowerBall: 03, 19, 22, 35, 38. Powerball: 17. PowerBall Plus: 14, 22, 27, 38, 46. Powerball: 14. Daily lotto:…
Klante wat die roomys gekoop het, is aangesê om dit terug te neem na die winkels toe.
Twee van die leerlinge is in ’n ernstige toestand in die hospitaal.
Die bus, scooter en een van die trokke het in die leë skip geval en die ander twee trokke het in die water geval.
Daar word steeds na Joslin Smith gesoek.
Twee polisiespeurders van Rustenburg het vir beweerde korrupsie en afpersing in die hof verskyn.
Mense wat verhuis het, sal moontlik ook moet herregistreer om te stem.
Volgens 'n verslag van die DA het 167 Ekurhuleni-metropolisiebeamptes kriminele rekords.
Werner de Jager is weer borg in die Amanzimtoti-landdroshof geweier.
’n Hittegolf wat moontlik môre sal verbeter is vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes voorspel.