Brekende Nuus
Afrikaans

Donderstorms, brandgevaar en hittegolf voorspel vir verskeie provinsies

’n Hittegolf wat moontlik môre sal verbeter is vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes voorspel.

Donderstorms, brandgevaar en hittegolf voorspel vir verskeie provinsies

fotokrediet: Canva
Donderstorms, brandgevaar en hittegolf voorspel vir verskeie provinsies fotokrediet: Canva

Lees ook: ‘Sol Plaatje nie ernstig oor riool nie’

Daar is ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en sterk wind met ’n moontlikheid van hael vir dele van die Vrystaat en Noord-Kaap voorspel. KwaZulu-Natal kan donderstorms te wagte wees.

‘n Waarskuwing vir hoë brandgevaar is vir die Noord-Kaap, Wes-kaap, Vrystaat, Oos-Kaap, Noord-Wes en Limpopo uitgereik.

’n Hittegolf wat moontlik môre sal verbeter is vir die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes voorspel. Die hittegolf in die Oos-Kaap behoort vandag te begin verbeter.

Mense word gewaarsku om water te drink en sonbrandroom aan te sit.

Bronne: The Citizen, SA People, SABC

Lees ook: ‘Sol Plaatje nie ernstig oor riool nie’