Brekende Nuus
Afrikaans

Tiener by taverne doodgesteek

’n Verdagte (21) is in hegtenis geneem vir die moord en sal môre in die Piet Retief-landdroshof verskyn.

Tiener doodgesteek by taverne

fotokrediet: Canva
Tiener doodgesteek by taverne fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie neem 12 verdagtes in hegtenis op Kleinsee

DIRKIESDORP. – ’n Tiener (19) is Maandag by ’n taverne in Dirkiesdorp doodgesteek. Hy het steekwonde aan sy bolyf gehad en is op die toneel dood verklaar.

’n Verdagte (21) is in hegtenis geneem vir die moord en sal môre in die Piet Retief-landdroshof verskyn.

Die polisie ondersoek die moord.

Bronne: SAPD

Lees ook: Polisie neem 12 verdagtes in hegtenis op Kleinsee