Nuusflits Uitgawe 1,461 — Thursday 29 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,461 op Thursday 29 February 2024.
Stad Kaapstad betrokke by soektog na Joslin
André Truter, die uitvoerende burgemeester van Saldanhabaai, het 'n formele versoek aan Stad Kaapstad gerig vir hulp om Joslin te help soek.
Tiener by taverne doodgesteek
’n Verdagte (21) is in hegtenis geneem vir die moord en sal môre in die Piet Retief-landdroshof verskyn.
Weermag onderskep minibus in Limpoporivier
Die weermag het 'n minibus wat in die Limpoporivier vasgesit het, onderskep.
Polisie neem 12 verdagtes in hegtenis op Kleinsee
Die span het die verdagtes in hegtenis geneem en die twee voertuie gekonfiskeer.
Alec Baldwin se verhoordatum bekend
As Baldwin skuldig bevind word, kan hy tot 18 maande tronkstraf kry.
Geen antwoorde na meer as 500 dae sedert Bokgabo Poo oorlede is
Action Society sê die agterstand in DNS-ontleding is die oorsaak dat die familie meer as 500 dae na Bokgabo Poo se dood geen antwoorde…
Brandstofprys styg na verwagting volgende week
Ekonome het gewaarsku ’n styging in die brandstofprys kan inflasie beïnvloed.
Vyf AKA-moordverdagtes vandag in die hof
Die saak is uitgestel tot 6 Maart vir ‘n borgverhoor en die mans sal in aanhouding bly.