Brekende Nuus
Afrikaans

Milnerton hét Woensdag ‘n aardskudding gehad

Die seismografiese raad het bevestig Milnerton se landelike gebied met Dieprivier as episentrum het Woensdagmiddag 'n aardskudding ervaar.

Foto: Ter illustrasie Canva
Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – Dit was nie net jy nie. Die landelike gebied van Milnerton het wel Woensdagmiddag omstreeks 17:30 ‘n aardskudding wat 1.4 gemeet het, ervaar.

Die Raad vir Geowetenskap (CGS) het die aardskudding in Dieprivier as episentrum bevestig.

Het jy die aardbewing gevoel?