Nuusflits Uitgawe 1,490 — Friday 29 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,490 op Friday 29 March 2024.
Kyk: Riool vloei na bewering oor Durbanse strandfront
Volgens die video vloei die riool uit ’n mangat oor 'n sypaadjie voordat dit die strand bereik.
Strafbare manslagondersoek ná Botswana-burgers in busongeluk sterf
'n Strafbare mangslagsaak word deur die polisie ondersoek nadat 45 Botswana-burgers Donderdag in 'n busongeluk gesterf en slegs 'n meisie (8) oorleef het.
Jong lewensredder kom tot man se redding
'n Jong lewensredder met vakansie in 'n ander provinsie het 'n man wat in 'n seestroom onder die water begin ingaan het van verdrinking…
R4 m. se juwele tydens rooftog gesteel
Enigiemand met inligting oor die voorval kan die Kemptonpark-polisiestasie by 011 396 6811 kontak.
Jacob Zuma in motorongeluk, man in hegtenis
Voormalige president Jacob Zuma was Donderdagmiddag laat in 'n ongeluk betrokke maar is ongedeerd. Die bestuurder van die ander voertuig sal op verskeie aanklagte…
Staat beweer prominente sakeman het AKA se ‘huurmoord’ betaal
Die staat het aangevoer sakeman Sydney Mfunda Gcaba het R803 455 aan Mziwethemba Harvey Gwabeni betaal om glo AKA dood te maak.
Bok en sy Hanna vier tiende huweliksherdenking
Van Blerk het ’n Facebook-plasing van hom en Hanna op hul troudag gemaak.
Meer padblokkades vir Paasnaweek verwag
Die blokkades sal dronkbestuurders, jaagduiwels, onpadwaardige voertuie, vervalde bestuurslisensies en vervalde voertuiglisensies teiken.
Riaan Benadé se nuwe lied pas vrygestel
Sommige aanhangers het gesê die lied is hulle nuwe gunsteling.