Brekende Nuus
Afrikaans

Dodetal in Taiwan styg tot 12

Reddingspogings duur voort om vasgekeerde mense te bevry.

Dodetal in Taiwan styg tot 12

fotokrediet: Skermgreep
Dodetal in Taiwan styg tot 12 fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Reddingspogings duur voort na Taiwannese aardbewing

TAIWAN. – Die dodetal in die Taiwannese aardbewing het tot 12 gestyg na nog twee liggame in die berge ontdek is.

Reddingspogings duur voort om vasgekeerde mense te bevry. Daar word nog sowat 18 mense vermis.

Sowat 50 naskokke is deur die nag ná Woensdag se 7.4-aardbewing gevoel.

Bronne: Reuters, TimesLIVE, The Star

Lees ook: Reddingspogings duur voort na Taiwannese aardbewing