Brekende Nuus
Afrikaans

Inflasie minder in Maart as Februarie

Die hoofbydraers tot inflasie was vervoer, behuising en nutsdienste, dienste en goedere en kos en nie-alkoholiese drankies.

Inflasie minder in Maart as Februarie

fotokrediet: Canva
Inflasie minder in Maart as Februarie fotokrediet: Canva

Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie

Statistiek SA het gesê die verbruikersprysindeks (VPI) inflasie was in Maart 5.3% teenoor Februarie se 5.6%.

Die hoofbydraers tot inflasie was vervoer, behuising en nutsdienste, dienste en goedere en kos en nie-alkoholiese drankies.

‘n Moontlike rentekoersverlaging kan later die jaar te wagte wees na die Reserwebank dit uitgestel het.

Bronne: eNCA, TimesLIVE, Reuters

Lees ook: Forbes-familie onderskryf nie nuwe boek oor AKA en Anele nie