Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,509 — Wednesday 17 April 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,509 op Wednesday 17 April 2024.

Willem Botha word 37. Foto's: Facebook
Afrikaans

Willem Botha word 37

17 April 2024

Die sanger, televisie-aanbieder en fotograaf Willem Botha, vier vandag sy 37ste verjaardag. Volgens sy sosialemedia-plasing is dit al dag wat hy nie kon laat…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Beweerde huisrowers vasgetrek

17 April 2024

GAUTENG. – Drie verdagtes wat na bewering Maandagaand by ‘n huisroof in Beethovenstraat in Kookrus, Meyerton, betrokke was, is Dinsdagoggend in hegtenis geneem. Konst.…

Foto: CERT
Afrikaans

Voetganger sterf in motorfietsongeluk

17 April 2024

GAUTENG. – ‘n Voetganger is Dinsdagmiddag in ‘n motorfietsongeluk op die N14 naby Knoppieslaagte in Centurion oorlede. CERT (Community Emergency Response Team) sê die…