Brekende Nuus
Afrikaans

Publiek gewaarsku om weg te bly van robbe na geval van hondsdolheid

Publiek gewaarsku om weg te bly van robbe na geval van hondsdolheid
fotokrediet: Canva
Publiek gewaarsku om weg te bly van robbe na geval van hondsdolheid fotokrediet: Canva

Lees ook: Israel ontset 4 gyselaars, 274 Palestyne volgens Hamas dood in proses

KAAPSTAD. – Kapenaars word gewaarsku om weg te bly van robbe na ‘n geval van hondsdolheid aangemeld is.

‘n Kaapse pelsrob is verlede maand aan hondsdolheid dood.

Mense word gewaarsku om robbe te vermy en ook hulle honde van robbe af weg te hou. Enige mens of dier wat deur ‘n rob gebyt word, moet dadelik mediese hulp ontvang.

Bronne: IOL, Cape Town ETC, 2 Oceansvibe

Lees ook: Israel ontset 4 gyselaars, 274 Palestyne volgens Hamas dood in proses