Brekende Nuus
Afrikaans

Brandstofverbruikers kry dalk verligting in Julie

Betaal dalk minder vir petrol in Julie

fotokrediet: Canva
Betaal dalk minder vir petrol in Julie fotokrediet: Canva

Lees ook: Betaal dalk minder vir brandstof in Julie

Ekonome voorspel ’n groot daling in die prys van petrol en diesel in Julie.

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike daling van R1.10 per liter vir 95-petrol terwyl 93-petrol se prys met R1.15 per liter kan daal.

Die dieselprys kan met 55 sent per liter daal en paraffien met 45 sent per liter.

Dit is moontlik dat die pryse sal verander voor dit amptelik aangepas word.

Bronne: IOL, SA People, BusinessTech

Lees ook: Betaal dalk minder vir brandstof in Julie