Brekende Nuus
Afrikaans

Wendyhuis brand af in KZN

Wendy huis brand af in KZN

fotokrediet: Facebook
Wendy huis brand af in KZN fotokrediet: Facebook

Lees ook: Koue front en sneeu vir die naweek voorspel

KZN. – ’n Wendyhuis in Gandhi’s Hill, KwaZulu-Natal, het gister afgebrand.

Reaksie-eenheid SA het gistermiddag die brand met ’n tuinslang onder bedwang gehou tot die brandweer kon kom en dit blus.

Geen beserings is aangemeld nie. Die rede vir die brand is onbekend.

Bronne: Facebook

Lees ook: Koue front en sneeu vir die naweek voorspel