Brekende Nuus

Besoek Yonder se eie Plaaskombuis tydens die Yonder Hartsfees

Kry ‘n heerlike plaasontbyt vanaf 29 tot 31 Augustus tot 11 uur by die Yonder Plaaskombuis. Daar is verskeie spyskaarte vir elke dag. Vanaf 12:00 tot 17:00 kan jy ‘n heerlike potjiekos middagete ook by die Yonder Plaaskombuis kry. Skakel 053 110 0260 of besoek die webtuiste by https://yonderhartsfees.co.za/ vir meer inligting.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kimberley, dis tyd vir die Yonder Hartsfees!