Brekende Nuus
Afrikaans

Pravin Gordhan in hospitaal opgeneem

Pravin Gordhan in hospitaal opgeneem

fotokrediet: Wikipedia
Pravin Gordhan in hospitaal opgeneem fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie

GAUTENG. – Pravin Gordhan is in die hospitaal opgeneem. Die rede vir sy hospitalisasie is onbekend.

Sy familie het gister gesê hulle is seker hy sal gou herstel en hy ontvang die beste mediese sorg.

Hulle het gevra vir privaatheid in die moeilike tyd.

Bronne: ECR, The Citizen, EWN

Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie