SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie

Lees ook :

SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie
SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld

Suid-Afrika gaan nog nie entstof teen a-pokke kry nie, maar die WGO en Afrika CDC gaan befondsing gee tot Februarie 2025 vir die land om ‘n plan uit te rol om teen a-pokke te veg.

Suid-Afrika is een van 14 lande wat die befondsing en hulp gaan ontvang om planne te beraam teen die uitbraak van a-pokke.

Die begroting vir Suid-Afrika is R813 m. waarvan R178 667 m. gebruik gaan word om die logistieke probleme op te los om enstof teen a-pokke te kry. Die geld mag nie gebruik word om die entstof aan te koop nie.

Bronne: Mail & Guardian, ABC News, African News

Lees ook: Nog ’n geval van a-pokke in SA aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief