Brekende Nuus
Afrikaans

Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra

Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra
fotokrediet: SAPD
Persoon van belang oor Lusikisiki-massaskietery deur polisie ondervra fotokrediet: SAPD

Lees ook: Name bekend van slagoffers in massaskietery  in Lusikisiki

LUSIKISIKI. – Volgens die polisie word ‘n persoon van belang tans ondervra oor die massaskietery op Lusikisiki waarin 18 mense omgekom het.

Die persoon is nie in hegtenis geneem nie en dit is onbekend of hy/sy aan die familie bekend was.

17 familielede is Saterdag in twee huise in dieselfde straat doodgeskiet. Die agtiende slagoffer is Sondag in ‘n hospitaal oorlede. Twee slagoffers is tans nog in die hospitaal.

Bronne: EWN, The Citizen, IOL

Lees ook: Name bekend van slagoffers in massaskietery  in Lusikisiki