Name bekend van slagoffers in massaskietery  in Lusikisiki

Lees ook :

Name bekend van slagoffers in massaskietery  in Lusikisiki
Name bekend van slagoffers in massaskietery  in Lusikisiki fotokrediet: SAPD

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

LUSIKISIKI. – Die SAPD het die name bekendgemaak van die 18 slagoffers wat die naweek dood is in ‘n massaskietery in Lusikisiki:

Mans: Thobile Sinqina (37), Smomoza Sinqina (14), Sigobodo Gxobela (59).

Vroue: Nonkanyiso Dukuza (19), Ruth King (21), Mandisa Dlokweni (59), Samantha Sinqina (26), Lungiswa Gawulekana (51), Thandeka Mhlaluvele (46), Mary Sinqina (63), Nombuliso Dukuza (32), Mathembisile Mayekiso/Sinqina (64), Nobelungu France (59), Themi Vimba (41), Nomazwi Ndleleni (59), Nancy Sinqina (59), Dimpho Sinqina (30), Thali King Sinqina (26).

Die SAPD het ook gevra die media moet die polisie tyd gee om met die ondersoek voort te gaan.

Twee slagoffers is steeds in die hospitaal vir behandeling.

Bron: SAPD

Lees ook: 17 mense doodgeskiet in Lusikisiki

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief