Lees ook: Ten minste ses Libanese dood in Israeliese aanval in Beiroet
Die Suid-Afrikaanse regering het alle partye betrokke in die Midde-Oosterse konflik gevra om selfbeheersing uit te oefen. Die regering het kommer uitgespreek oor die voortgesette toename in militêre optrede deur Israel in Palestina en Libanon en die gevolglike reaksie deur Iran.
Suid-Afrika het gesê die internasionale gemeenskap en die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad moet iets daadwerkliks doen om die konflik aan te spreek.
Bronne: SABC News, Politics Web, IOL
Lees ook: Ten minste ses Libanese dood in Israeliese aanval in Beiroet
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: